Neels & Lelanie - Dennegeur Plaas Troue Hartbeesfontein
10.10.2015

"Twee lewens, twee harte, twee siele word een..."
'n Regte plaas troue. Toe ons op die plaas Dennegeur aankom was Neels nog hard aan die werk, om die laaste goedjies reg te kry in die plaasstoor wat hulle omskep het vir die onthaal. Lelanie wat self 'n fotograaf ook is, se kunstige hand was verseker orals te sien.
Die decor was antiek en het so 'n mooi storie vertel. Die hoogte punt van die dag was toe daardie mooi John-Deere trekkers uit die stoor uitgetrek word en die twee hande vat en dans dit was so 'n spesiale oomblik!
Lag altyd, dans altyd, wees verlief en geniet julle lewenspad.














































Trou Venue: Plaas Dennegeur Hartbeesfontein
Rok Ontwerper: J S Collections & Martie Human
Grimering: Angelface Professional Make up Mariska Smith
Hare: All about hair Chrisna
Dècor & Blomme: Marna Claase