Jacques & Marcell - Avanti Innie Bos Zeerust Wedding
26.09.2015

"Op hierde dag trou ek met die een wat ek lief het, saam met wie ek kan lag, oor wie ek droom."
Die twee se dag was verseker gevul met glimlagte, was so 'n groot voorreg om deel te wees van julle troue.
Dankie aan msm productions vir die geleentheid om saam met julle te kon werk, Avanti Zeerust vir julle gasvryheid soos altyd uit die boeke,
& Ananda Bloemiste vir die pragtige blomme.
Mag jul lewenspad altyd vol glimlagte en vreugde wees...