jacoanriwedding




Jaco & Anri - Mareetsane Wedding
16.04.2016

"From this day forward, You shall not walk alone. My heart will be your shelter, and my arms will be your home..."
'n Elegante plattelandse plaas troue by 'n baie klein dorpie. Dit was fantasties om deel te kon wees van die twee se spesiale dag. Die trane was baie en soms het ek gesukkel om deur te lens te sien, veral die liefde tussen die pa & dogter was baie spesiaal.












































Wedding Venue: Afri Mareetsane Boeresaal
Decor & Flowers: Self
Rok: Anel Botha Couture