Ianus & Chadelle - Avanti Zeerust
05.12.2015

"You are my every reason, every hope and every dream I have ever had, and no matter what happens to us in the future,
everyday we are together is the greatest day of my life. I will always be yours..."
Dit was wonderlik om die twee al te ontmoet met die verlowings sessie en ek kon sommer toe al sien die twee pas perfek.
Net soos Chadelle se persoonlikheid was die blomme en dekor sag, pragtig en elegant.
Geniet julle lewensreis saam!







































Trou Venue: Avanti Zeerust
Rok Ontwerper: Chiqwawa
Hare & Grimering: Tessa & Lumè Schoonbee
Blomme: Die Handsak