Gideon & Bianca - Malena Game Lodge Slurry
09.01.2016

"Meeting you was fate, becoming your friend was a choice, but falling in love with you was beyond my control."
Ek het vir Gideon & Bianca ontmoet so jaar terug by 'n troue. D it was 'n besonderse mooi troue by die pragtige wildsplaas Malena Game Lodge. So geseën met 'n bui reën wat die mooiste sagste lug gegee het. Bianca het self haar hare & makeup ook gedoen en ek was verstom dat die bruid tot tyd gehad het om die bruidsmeisies en ma's se makeup ook nog te doen, dit wil gedoen wees!
Ek weet julle toekoms saam, gaan so mooi wees want nie net omdat julle lief is vir mekaar nie, maar ook omdat julle mekaar se beste vriende is.




































Trou Venue: Malena Game Lodge Wedding
Rok Ontwerper: Werner Dey
Hare & Grimering: Die Bruid
Dekor: Malena Game Lodge