Erik & Mariska - Dublin Safari Lodge Vryburg
13.02.2016

"The best thing about having forever is you. We are timeless. Together, we will always have stability, friendship, laughter, and joy..."
So het ek en my ander helfde die pad na Vryburg gevat vir Erik & Mariska se troue. Op Dublin Safari Lodge het die twee trou aan mekaar beloof. So 'n besonderse dag eers baie warm, toe 'n bui reën en net daarna 'n pragtige Kalahari sonsondergang.
Dankie vir julle gasvryheid en vir die geleentheid om dit saam met julle te kon deel.



































Trou Venue: Dublin Safari Lodge